top of page
465A6296_edited.jpg

DIAN
&
MARIE

18 April 2026

465A6255.jpg
465A6323.jpg
465A6279.jpg
465A6408.jpg

Meer oor die dag

Venue: Belair Pavilion

Adres: Suid-Agter-Paarl Rd,

Paarl, Cape Town, 7624
 

ChatGPT Image Jan 8, 2026, 09_52_59 AM.png

Die Seremonie

2:30 pm - Gaste Arriveer


3:30 pm - Trou Seremonie

Ons wil graag versoek dat gaste teen 3:20pm hul sitplekke in die kapel inneem.

ChatGPT Image Jan 8, 2026, 09_49_04 AM.png
465A6300.jpg

Kleredrag

Semi-formeel.

Ons wil die huwelik in volkleur afskop! Trek jou gunsteling kleur & jou gemaklikste dansskoene aan.

Dames

Ons moedig jul aan om vrolike pastel of helder kleurige langrokke aan te trek. Die kleure hieronder is slegs inspirasie, enige kleur is welkom.

Here

Ons versoek dat jul asb hou by die volgende kleure: wit / swart / roomkleur (bv. Chino broeke) / grys

Dra asseblief 'n das.

Untitled design (16).png

Drankies

Kry gerus 'n drankie by die kroeg.

Ingesluit

Wyn, bier, ciders, mixers & koeldrank

Uitgesluit

'Harde hout & shooters'

Untitled design (18).png
465A6327.jpg

Ons Verhaal

Liefde vind jou waar en wanneer jy dit die minste verwag. Wat vir ander 'n musiekfees was om te onthou, was vir ons die begin van virewig. Dian, wat spesifiek gebid het dat hy daardie dag sy vrou sal ontmoet & Marié, salig onbewus dat sy later die dag haar trouman sou vind wat haar verstaan soos niemand nog kon nie. Van toe af is daar nog nie 'n dag verby wat Marié en Dian nie saam gesels, gelag en gedeel het nie. 

Toekomsgeskenke

Ons grootste geskenk is jou teenwoordigheid!

Indien jy ons wel verder wil seën en bederf met 'n geskenk, sal 'n finansiële bydra tot ons toekoms vir ons baie beteken.

Bankbesonderhede

W.A.D Barnard

Capitec Spaarrekening

134 89 444 53

465A6255.jpg

RSVP asseblief voor of teen die 15de Februarie 2026.

465A6291.jpg

D&M

Belair Pavilion

Suid-Agter-Paarl Rd, Paarl, Cape Town, 7624

bottom of page